|
|
|||
|
Kalie de Jager is een van die
voorste Boeremusiek kenners in die land, |
|||
|
|
|||
|
Kalie en Wia
van Vriende van Boeremusiek is besig om 'n Nasionale Konsertina Register
saam te stel. Die doel is om 'n rekord te hê van soveel as moontlik
konsertinas asook hulle eienaars. Wia maak ook handige sertifikate wat die
naam en foto van die eienaar, 'n foto en besonderhede van die betrokke
konsertina asook die geskiedenis daarvan. As jy dus 'n konsertina besit of weet van iemand wat een besit gee my aseblief die persoon se naam en kontakbesonderhede, ek sal sorg dat Kalie en Wia dit kry. |
|||
|
|
|||
|
Rooihuiskraal Boeremusiekfees |
|||
|
Hier is 'n paar
fotos wat ek by bogenoemde fees geneem het. |
|||
|
|
|
||
|
|
|
||
|
|
|
||
|
|
|
||
|
|
|
||