Een of ander tyd is meeste van ons betrokke by ons gemeente se Kerkbasaar. Dan wonder almal hoe om dit hierdie jaar meer suksesvol te maak, dit meer aanloklike te maak om sodoende meer mense te betrek en as gevolg daarvan meer wins te maak.

Ek het toe voelers uitgesit en die gevolglike terugvoer en idees is op die bladsy.

Kyk gerus, gebruik wat julle kan, en as julle iets kan bylas, stuur my asseblief e-pos en laat weet, ek sit dit met graagte by. 

Klik hier vir 'n bladsy vol idees!