'n Eerste in Suid Afrika en Afrikaans! Boererate en Boeremusiek saam op een CD.

Om en by 2000 Boererate in eBoek formaat asook Boeremusiek uit vergange se dae. 

Kunstenaars soos Koot Brits, Joe Hooneberg, Silver de Lange en Faan Harris, almal reeds lank oorlede, speel ou Boeremusiek treffers soos  Soutpansberg Polka, Ou Ryperd, Die Baanbrekerswals en nog vele meer.

Hierdie CD is 'n ware versamelstuk en maak 'n uitstekende geskenk!

 
     
 

 
     
 

Koste is R100.00 (R120 per Fastmail) en posgeld in Suid Afrika is ingesluit.

Oorsese bestellings word ook aanvaar met betaling deur Paypal, kontak my vir besonderhede
(US$ 25, posgeld ingesluit)

 
     
 

Klik hier vir betalingsbesonderhede