Ons hou van rondreis in ons mooi land en ook buurlande, en waar ons ookal kom, raak mens maar aan die praat met mede reisigers. Ek kom toe agter dat daar altyd vrae te vra is en staaltjies te vertel is.  Toe reken ek dat 'n forum wat reisigers vrae kan vra en en van hulle ervarings kan vertel aan mede reisigers dalk handig te pas kan kom.

Kom ons kyk of dit sal werk, vra julle vrae en vertel van julle wedervaringe, dit kan mede reisigers dalk handig te pas kom, ek skop af met 'n paar inskrywings, voel vry om kommentaar te lewer of jou eie vrae te vra. Klik net op "Enter my Forum" hieronder. Verskoon dat daar hier en daar Engels is, die forum bediener is in Amerika!

 
     
 

Free Message Forum from Bravenet.com Free Message Forums from Bravenet.com