Hierdie is strokies wat ek aanmekaar gesit het om daaglikse gebeurtenisse op kierieverlof te weerspieŽl! Kan enigiemand daarmee identifiseer? Laat my weet asb!
Ek kan nie skets om my lewe te red nie, nou neem ek maar fotos:-)

klik om 'n groter weergawe te sien