The Clientele Life Opportunity
Die Clientele Life Geleentheid

 
 Ek kyk al 'n geruime tyd uit vir 'n besigheidsgeleentheid waar ek 'n inkomste kan verdien maar wat nie kapitaal van my kant verg nie. Toe kom ek op Clientele Life af en ek het die antwoord!

Clientèle Life bied jou die kans om  hulle unieke planne (Spaarplan en/of Lewenspolis) aan ander bekend te stel en sodoende kommissie en bonusse te verdien. So eenvoudig soos dit!

Die Clientele Life Spaarplan kan vir so min as R75,00 per maand uitgeneem word en kan later selfs verhoog word.  Daar is ook gereelde  weeklikse aanbiedinge deur Clientele in lokale landwyd, waar die besigheidsgeleentheid deur professionele persone verduidelik word en waarheen jy gaste kan neem om hulle aan die besigheid bekend te stel.

Maar gaan kyk self op Clientele Life se webblad en oortuig jouself!
http://www.clientelelife.com .

As jy belangstel en dadelik wil aansluit,
klik net hier vir die prosedure om te volg.

Ek soek 'n paar mense om by my aan te sluit by hierdie geleentheid. Nie almal van ons is bemarkers nie en as ons mekaar help en bystaan kan dit dinge net vergemaklik. Stuur vir my ePos en dan gesels ons.

 

   For some time now I have been looking for a business opportunity that will provide me with an extra income with minimal capital outlay. With Clientele Life I have found this AND I am given the opportunity to save up for a tidy nestegg!

Clientele Life offers you the opportunity  to introduce their unique plans (Savings and/or Life) and earn commission and bonuses. As easy as that!

The Savings Plan will cost you from R75 a month  and in 10 year's time you get your capital, plus interest, tax free! The Lasting Dignity Plan is designed to help pay your final expenses and unsettled debts - so your loved ones won't have to.

For more information please visit the Clientele Life website.

By this time you have hopefully been convinced to join up, click here for how to go about it.

I am looking for a few peole to join me in this venture. Not all of us are markters and sometimes we can do with some help. Please email me and we can chat.